Adam Brody

Adam Brody
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Jared Brody
Geboorte 15 Desember 1979 (1979-12-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Brody (gebore 15 Desember 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. & Mrs. Smith (2005), In the Land of Women (2007), en Jennifer's Body (2009), en in die televisiereeks The O.C. (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy